Man dood, vrou ernstig na gewapende aanvalle te Muldersdrift

Gewapende aanvalle op blanke kleinhoewebewoners in Muldersdrift duur voort. Oor die afgelope naweek is ‘n blanke man doodgeskiet en ‘n blanke vrou swaar gewond in twee afsonderlike voorvalle.

Volgens konstabel Lucky Matome van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is ‘n eenheid omstreeks … Lees verder

Geweldmisdaad het waarskynlik weer toegeneem

Daar is min hoop dat misdaad afgeneem het tot in Maart vanjaar, want verlede jaar het sestien van die 26 misdaadkategorieë stygings getoon. Dit sluit moord, kaping en huisroof in.

Die minister van Polisie, Nathi Nhleko maak vandag die jongste … Lees verder

Bloemfonteiners gaan gebuk onder vlaag rooftogte

Die polisie in Bloemfontein het ‘n ernstige beroep op inwoners gedoen om op hul hoede te wees en hul paraatheid te verskerp.

Dit kom te midde van ‘n hernude vlaag huisrooftogte die afgelope drie weke. Polisiewoordvoerder, Chaka Marope, sê daar … Lees verder

Koekemoer-moord: Verdagte verskyn

Die swartman wat verdink word van die moord op en verkragting van die 15-jarige Noeline Koekemoer van Bainsvlei, verskyn na verwagting vandag in die Bloemfontein-landdroshof.

Koekemoer se ma, Natasha, het op 7 April op haar bebloede lyk in hul woonstel … Lees verder

Swart verdagte weer voor vir veearts-moord

‘n Swartman gaan na verwagting vir ‘n tweede keer Maandag in die Witrivier-landdroshof in Mpumalanga verskyn in verband met die moord en verkragting van Rensia de Wet (46), veearts.

Die beskuldigde was na bewering een van De Wet se werknemers.… Lees verder

Dosyn swart verdagtes soek na vangwa oorval word

Inligting oor 12 swart verdagtes wat ontsnap het kan aan die naaste polisiekantoor of Crime Line SMS by 32211.12 gekommunikeer word, vra die polisie.

Die 12 verdagtes het Vrydag noord van Pretoria uit aanhouding ontsnap, kort nadat van hulle in … Lees verder

Kanadese student (22) in Vereeniging verkrag

‘n Kanadese student (22) wat as deel van haar kursus maatskaplike werk in Suid-Afrika doen, is oor die naweek naby Vereeniging verkrag. Die voorval word beskryf as ‘n “huisroof wat skeefgeloop het”.

Die student en haar huismaats, wat almal uit … Lees verder