Brief: ‘Sonder vergoeding’ bloot ‘n aanval op wittes

Ek het nog nie waargeneem dat enigeen oor die openlik rassistiese
aspek van onteiening sonder vergoeding praat nie. Tereg weet almal dat
onteiening gemik is teen grond in wit besit, maar daar is kru rassisme
in die term “sonder vergoeding” … Lees verder

Rentekoersverhoging dalk net die begin

Gill Marcus
Gill Marcus

Woensdag se rentekoersverhoging – die eerste in vyf jaar – kan dalk net die begin wees.

Die goewerneur van die Reserwebank, Gill Marcus het aangekondig dat die repokoers met ‘n halwe persentasiepunt sal verhoog word tot 5,5%. Die … Lees verder