Huisaanval in Pretoria eis die lewe van pa

‘n Man wat sy gesin teen swart aanvallers wou beskerm, is Donderdagaand voor sy gesin doodgeskiet.

Die 47-jarige is in Pretoria-oos noodlottig gewond nadat vier swartes die huis binnegedring het en die oorledene se vrou in die sitkamer oorweldig het.… Lees verder

Moord op tolk ruk Potchefstroom

Die moord op ‘n tolk van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur.

Die 46-jarige Maria Arangies (links op foto) van die Taaldirektoraat se tolkdienste op dié kampus is gedurende in ‘n gewapende huisaanval doodgeskiet.

Die … Lees verder

Wit pa in sy huis doodgeskiet

‘n Wit pa van Durban, Gary Mackay (foto), is dood toe hy probeer het om sy vrou en twee kinders by hul huis Duncanweg, Westville, Saterdag teen swart aanvallers te beskerm.

Drie swart indringers het hom in sy maag geskiet, … Lees verder

Dubbelmoord in Groot Brak skok gemeenskap

Die polisie se forensiese eenheid was Sondag op die toneel in Groot-Brakrivier waar ‘n egpaar Saterdagaand wreed vermoor is.

Die egpaar is is intussen geidentifiseer as Tewie en Eureka Human. Die slagoffers is beide in hulle sestigs.

Die egpaar is … Lees verder

Bekende van Karasburg oorlede na huisaanval

‘n Bekende en geliefde inwoner van Karasburg, in die suide van Namibië, is in hospitaal in Suid-Afrika oorlede aan beserings wat hy gedurende ‘n gewapende roof opgedoen het.

Die 63-jarige mnr. Tillian Walters is op Afrikadag, 25 Mei deser, deur … Lees verder

Man bly soos soutpilaar staan tydens aanval

‘n Man is wreed aangeval voor sy gesin nadat drie gewapende swart verdagtes hul eiendom in Chancliff, Krugersdorp oor die naweek binnegedring het.

Roy Jacobie en sy gesin, wat onlangs verhuis het, is in hul huis op 23 April oorval.… Lees verder

Welkom-aanvallers nog op vrye voet

Die swart aanvallers wat ‘n vrou van Welkom verras het terwyl sy gebid het, is nog nie vasgetrek nie.

Die 41-jarige vrou was voorverlede Vrydag in die vroeë oggendure in haar huis in Bedelia langs haar bed in ‘n knielende … Lees verder

Dawie Roodt se ope brief laat ANC koud

“Ope briewe skryf nooi mense nie uit om deel te neem aan ‘n bespreking nie,” sê die ANC.

Die ANC se sekretaris-generaal Gwede Mantashe is deur Media24 genader vir sy gedagtes oor ‘n ope brief van Dawie Roodt, ekonoom, wat … Lees verder

Ouers deur swart aanvallers geskiet

‘n Egpaar van Bryanston, Johannesburg, is geskiet terwyl hulle probeer het om hul 9-jarige dogter te beskerm teen swart aanvallers.

Die Citizen berig dat Barbara Edwards Woensdagoggend om hulp geskree het toe sy en haar man, Norman, voorgekeer is deur … Lees verder

Gewapende rowers skiet bejaarde in maag

‘n 63-Jarige vrou is in ‘n kritieke toestand nadat sy Woensdag buite ‘n huis deur gewapende swart rowers in die maag geskiet is.

‘n Motoris, (40) wat verby die huis gery het en haar te hulp gesnel het is in … Lees verder

Geen arrestasies nog gemaak na Roodt-aanval nie

Die polisie het bevestig dat geen arrestasies nog gemaak is ná die Efficient Group se hoofekonoom, Dawie Roodt, en sy gesin Donderdagnag in hul huis in Pretoria aangeval is nie.

Roodt en sy vrou, hul twee kleuters, en sy dogter … Lees verder

Dawie Roodt in sy huis aangeval

Hoofekonoom van die Efficient Group en tv-aanbieder, Dawie Roodt, word in Pretoria-Oos-hospitaal se hoësorgeenheid behandel nadat hy en sy gesin Donderdagaand in sy huis aangeval en vasgebind is.

Roodt se kollega, Willem Basson, sê Roodt se dogter het gisteraand omstreeks … Lees verder

Gelukwensinge stroom in vir Afrikanervrou wat swart huisrower doodskiet

Nadat Beeld ‘n berig geplaas het oor ‘n vrou wat ‘n swart huisrower naby Mooinooi in Noordwes doodgeskiet het, stroom gelukwensinge steeds van lesers in. Tina du Toit het in ‘n hangkas weggekruip, maar kans gehad om haar rewolwer vanuit … Lees verder

Namibiese egpaar oorleef huisaanval

Mnr. Willem Burger (70) en sy vrou, Alta (70), is Vrydagoggend­ in hul huis op Lüderitz­ deur twee swartes aangeval en ernstig aangerand, het die Republikein berig.

Burger is die eienaar van die OK Grocer op die dorp. Dit was … Lees verder