Rugbyspelers vas na verkragting

Ses spelers van die Huddersfield Giants-rugbyklub in Engeland is na ‘n beweerde voorval van verkragting in hegtenis geneem.

Dié rugbyspelers is deur die polisie in Newcastle ondervra nadat ‘n 22-jarige vrou beweer het dat sy Dinsdag verkrag is.

Richard Thewlis, … Lees verder