Afrikaans kry die doodstraf in howe

In nog ‘n klugtige voorbeeld van Afrikaners se “grondwetlike regte” wat nie die papier werd is waarop dit geskryf is nie, het die land se hoofregter, Mogoeng Mogoeng, verlede Donderdag afgekondig dat Afrikaans voortaan in die howe verbied word en … Lees verder

Farage waarsku Brexit word geblokkeer deur howe

Nigel Farage, die voormalige Ukip-leier, het gewaarsku daar sal ‘n opstand wees indien die Parlement deur die Britse hooggeregshof verplig word om die Brexit-referendum te keer.

Die tussentydse leier het sy woede teen die besluit van drie onverkose senior regters … Lees verder

Dan Roodt: Die oorlog teen Afrikaans is deel van die volksmoord

Niemand kan meer ontken dat daar ‘n oorlog teen Afrikaans woed nie. En dit kom nie net van die ANC-staat af nie, maar ook van groot maatskappye en selfs liberale Afrikaanse joernaliste soos Max du Preez en Adriaan Basson. Dit … Lees verder

Afrika-taal dalk verpligtend vir regstudente

Nuwe regstudente sal dalk ‘n Afrika-taal as ‘n verpligte vak moet neem indien die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha alle universiteite kan oorreed om die gedagte te steun.

Die kwessie van die tale wat gebruik word in … Lees verder

Taalgestremde SA-reg op eerste dag van Oscar-verhoor

Die mag van vertaling...
Die mag van vertaling…

Suid-Afrika spog met 11 landstale wat blykbaar daagliks in geen hof tot hul reg kom nie en regspleging benadeel. Dié opspraakwekkende leemte in Maandag tydens die Oscar Pistorius-moordverhoor aan die wêreldmedia ontbloot.

Die gehalte van tolkwerk … Lees verder

As howe die regering tot verantwoording moet roep

Twee parallelle gebeurtenisse speel hulle nou af. In die Vrystaat is ‘n skikking tussen Vrystaat Landbou en die regering verkry wat daarop neerkom dat die regering nou sy grondwetlike plig teenoor Vrystaatse grensboere met Lesotho gaan nakom. Die staat – … Lees verder