Dit was ’n swart bende met ’n handwapen teen ’n Koreaan met ’n Oosterse houtswaard toe geweld Sondagaand net voor elfuur in ’n dubbelverdiepinghuis teenaan die Walvisbaaise strandmeer losgebars het.
Die Oosterse swaard het een barshou ingekry en die Koreaan … Lees verder