Vegvliegtuie van ’n Saoedi-geleide koalisie het die Al-Anad-lugmagbasis in die suide van Jemen Dinsdagnag aangeval. Die lugmagbasis is in die omgewing van die hawestad, Aden.
Saoedi-Arabië en vier ander Arabiese Golfstate saam met streeksbondgenote is die afgelope twee weke gewikkel … Lees verder