Premier stom oor haatspraak-skuldigbevinding

Premier Sylvia Lucas sê haar regspan gaan die uitspraak van die Gelykheidshof – waarin sy skuldig bevind is aan haatspraak – bestudeer voordat sy enige kommentaar lewer of ‘n besluit daaroor neem.

Die saak hou verband met ‘n toespraak in … Lees verder

Uitspraak voorbehou teen premier wat ‘hotnot’ gebruik

Uitspraak is voorbehou in die saak teen die Noord-Kaapse premier Sylvia Lucas wat vandag in die gelykheidshof op Upington aangehoor is.

‘n Nasionale lid van die Nasionale Khoisanraad, Stanley Peterson, het die saak teen haar aanhangig gemaak nadat sy tydens … Lees verder

‘As Julius ‘n kakkerlak is, kan ek sê hotnot’

“As Baleka Mbete Julius Malema … ‘n kakkerlak kan noem, dan kan ek Sherri-Lynn Rigney ‘n hotnot noem.”

Dit was die reaksie van ‘n gastehuiseienaar by Langebaan, Jennifer Abrahams toe die Cape Times Woensdag navraag gedoen het oor rassistiese aanmerkings … Lees verder

Rugby ontaard in rassegeveg

’n Klubrugby-wedstryd in Johannesburg het glo die naweek lelik geraak nadat rassistiese aanmerkings gemaak is en die kaptein van een span bewusteloos geslaan is.

Reynald Isaacs, klubbestuurder van die Eldoranians, wat teen die Wanderers gespeel het, het ontken sy spelers

Lees verder