Hof beslis dat Moebarak vrygelaat word

’n Hof in Egipte het beslis dat oudpres. Hosni Moebarak vrygelaat moet word, het ’n beampte gesê.

Dit is nie bekend of die aanklaers teen die beslissing gaan appelleer nie.

Die uitspraak kom na die verhoor waarin Moebarak tereggestaan het … Lees verder

EU beraadslaag oor Egipte

Mideast EgyptVrese het toegeneem dat die geweld in Egipte verder kan uitbrei ná die leier van die Moslembroederskap in hegtenis geneem is.

Mohamed Badie se aanhouding is die jongste in ‘n reeks gebeure wat verdere verontwaardiging ontlok van die beleërde BroederskapLees verder