HOP-huis aansoeke gebrand in Musina

Opposisiepartye en gemeenskapslede by Musina in Limpopo beweer dat munisipale amptenare en raadslede betrokke kon gewees het by ‘n brand die naweek by die kantoor van die munisipaliteit se behuisingsbestuurder, Kenneth Ravhuanzo.

Die brand is geblus voordat dit na die … Lees verder

Oproeriges by Krugersdorp steek huis aan die brand

Die polisie ondersoek ‘n saak van brandstigting nadat oproeriges van die Princess-plakkerskamp in Roodepoort, Dinsdagaand ‘n huis aan die brand gesteek het.

Tydens oproer en onluste, wat RSG beskryf as ‘n “diensleweringsbetoging”, is verbygaande voertuie en motoriste ook met klippe … Lees verder

Marxiste se warm lug oor Marikana baar leë huise

Voltooide HOP-huise in Marikana wat deel was van die Noordwes Departement van Plaaslike Regering en Menslike Nedersettings se vlagskip behuisingsprojekte staan nou al vir meer as ‘n jaar en stof vergader.

Die polisieslagting van mynstakers by Marikana is vir weke … Lees verder

HOP-huise in die Vrystaat word verkwansel

‘n Swart huiseienaar beskou klaarblyklik die geskenk van ‘n HOP-huis as ‘n bate om te verkwansel. ‘n Skokkende aantal van dié regeringshuise word verkoop.

Dit is in die parlement onthul dat al hoe meer HOP-huisbegunstigdes in die Vrystaat hulle huise … Lees verder

HOP-huise ‘n inspuiting vir korrupsie

Kali Tsotetsi, ‘n inwoner Sasolburg in die Vrystaat sê hy is mislei met die koop van ‘n HOP-huis twee jaar gelede in Zamdela.

Hy het ooreengekom om R15 000 te betaal, maar nadat hy die deposito van R2000 aan die … Lees verder

Miljoene verkwis op verlate behuisingsprojek

‘n Behuisingsprojek in Batho by Bloemfontein wat vermoedelik miljoene rande gekos het, is nou verlate en die sowat 21 halfgeboude huise is in ‘n vervalle toestand.

Die projek is vermoedelik deur die Vrystaatse department van menslike nedersettings in 2005 begin. … Lees verder

Oproer breek naby Durban uit

Meer as 300 mense het hulle tot klipgooiery gewend by die Seatideplakkerskamp by La Mercy naby Durban in KwaZulu-Natal.

Paaie is met klippe versper deur oproerige inwoners. Die oproeriges eis HOP-huise wat glo deur die eThekwini-munisipaliteit aan hulle beloof is.… Lees verder