“Die veroordeling van Afrikaans as ‘n struikelblok vir die US [Universiteit Stellenbosch] het teen 1995 uit Afrikaanse geledere op Stellenbosch momentum gekry. Willie Esterhuyse het in ‘n artikel getiteld ‘Can South Africa afford five Afrikaans universities’ [The Times Higher … Lees verder
Etiket: hoogverraad
Hillary kry ‘uit-die-tronk’ kaart van FBI
Die FBI het sopas vir Hillary Clinton ‘n “uit-die-tronk” kaart oorhandig, alhoewel sy vir “uiterste nalatigheid” oor die vingers getik is vir haar hantering van geklassifiseerde inligting met haar gebruik van privaat eposse.
Die linkse Demokratiese Party lojaliste is verlig … Lees verder
ANC dien klag van hoogverraad in teen Malema
Die ANC het ‘n klag van hoogverraad teen die EFF-leier, Julius Malema, ingedien nadat hy aan Al Jazeera gesê het dat sy party “hierdie regering deur die loop van ‘n geweer sal verwyder”.
Die ANC se woordvoerder, Zizi Kodwa, het … Lees verder
Vryspraak in Namibiese hoogverraadverhoor
Regter Elton Hoff het Maandag sy uitspraak teen 65 beskuldigdes in die Caprivi-hoogverraadverhoor in Windhoek voltooi.
Altesaam 30 beskuldigdes is skuldig bevind op ʼn klag van hoogverraad, nege klagte van moord en 240 klagte van poging tot moord.
Die oorblywende … Lees verder
Mangaung-komplotters gevonnis
Twee lede van die beweerde Mangaung-komplot is Donderdag in die hooggeregshof gevonnis nadat hulle skuldig bevind is aan hoogverraad.
“Johan Prinsloo is tot agt jaar tronkstraf gevonnis vir sy deel aan die komplot om pres. Jacob Zuma en ander ANC-leiers … Lees verder
Informante verraai mede-Afrikaners vir geld
Dit het tydens die hoogverraadverhoor in Bloemfontein aan die lig gekom dat Afrikanerr-informante wat deur die polisie gebruik word om op ander Afrikaners te spioeneer hoofsaaklik deur geld gemotiveer word.
Mnr. Jaco Scherman het vir die staat getuig dat sy … Lees verder
Regsgeding om CIA se rol in Mandela se arrestasie te toon
‘n Amerikaanse student het met ‘n regsgeding teen die CIA begin om meer oor Mandela se inhegtenisname te wete te kom.
Die veldtog word deur talle linkse anti-wit aktviste gesteun in die hoop om die konserwatiewe Amerikaners in ‘n slegte … Lees verder
Boeremaglede vandag gevonnis
Die 20 veroordeelde mans in die dekadelange Boeremagverhoor sal vandag weet wat hulle lot gaan wees wanneer regter Eben Jordaan sy vonnisoplegging voortsit.
Die regter het gister sy vonnisoplegging in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria opgeskort, nadat hy eers die … Lees verder
Siriese rebelle wil vredesonderhandelinge ontspoor

Beskuldigde nommer 4: Ope brief deur Hein Boonzaaier
deur Hein Zaayman (alias Hein Boonzaaier)
Jy staan een oggend op met ‘n lied in jou hart, en gaan stap deur jou tuin met jou getroue ou boerboel aan jou sy. En ewe skielik sien jy voor jou omtrent dertig … Lees verder
Boeremag-aansoek van die hand gewys
Die Hoë Hof in Pretoria het ‘n aansoek deur die Boeremag-aangeklaagdes van die hand gewys om ‘n spesiale vermelding van ‘n onreëlmatigheid in die hofrekord te laat aanbring, het die The Citizen Saterdag berig.
Regter Eben Jordaan het Vrydag die … Lees verder
De Klerk pleit vir versoening
Oudpresident Nelson Mandela se vrylating van 20 jaar gelede word vandag herdenk by die gevangenis waar hy destyds as ‘n vry man uitgestap het nadat hy 27 jaar opgesluit was vir hoogverraad.
Die naam van die Victor Verster-gevangenis is intussen … Lees verder
Meimaand en die Boeremagsaak
Die saak sou eers op die 19de Mei 2003 begin, in die Paleis van Justisie op Kerkplein. Die eerste drie van die beskuldigdes was op daardie stadium reeds dertien maande in aanhouding. Die res – tussen nege en vier maande.
… Lees verderDie saak sou eers op die 19de Mei 2003 begin, in die Paleis van Justisie op Kerkplein. Die eerste drie van die beskuldigdes was op daardie stadium reeds dertien maande in aanhouding. Die res – tussen nege en vier maande.
… Lees verder