Dresden se Frauenkirche byna reg

Een van die mooiste geboue in die wêreld, Dresden se Frauenkirche in Duitsland maak tans vordering met die jaarlikse skoonmaak- en opknappingsproses wat onderneem is.

Dié bekende kerk is tydens bomaanvalle gedurende die laaste maande van die Tweede Wêreldoorlog verwoes, … Lees verder