Mosie van wantroue teen Zuma misluk

Alhoewel Mmusi Maimane, die DA se parlementêre leier, President Jacob Zuma ‘n dief genoem het, tydens die nasionale vergadering se debat oor ‘n mosie van wantroue in die president, was dit nie genoeg vir die mosie om te slaag nie.… Lees verder

Skikking vir orde in parlement verder onderhandel

Die verslag van die Parlement se Komitee oor Bevoegdhede en Voorregte wat strafmaatreëls teen 20 Parlementslede van die EFF aanbeveel, is amptelik deur die Nasionale Vergadering opgeskort.

Dit volg na bykans sewe uur se onderhandelinge tussen die opposisiepartye en die … Lees verder