Suidpunt: Hou subkulture enige gevaar vir die Afrikanerkultuur in?

Sondagaand, 7 April 2019, op Kwêla, kykNET, is ‘n onderhoud met ‘n paar manne in dierepakkies gevoer . Hulle is Furries, ‘n handjievol van vele wêreldwyd. Hulle voer aan hul kry soms negatiewe kritiek op sosiale media, terwyl hulle maar … Lees verder