Kind gewond na polisie en gemeenskap slaags raak

‘n Elf-jarige swart kind is gewond, terwyl 19 winkels wat aan buitelanders behoort, beskadig is nadat die polisielede en die gemeenskap naby Wesselsbron in die Vrystaat Saterdag slaags geraak het.

‘n Polisiewoordvoerder, Montantsi Makhele, sê die polisie was besig met … Lees verder

Vermy klipgooiers op Nasrec-, Hoofrifweg waarsku polisie

Inwoners van die voormalige bruin woonbuurt Riverlea in die suidweste van Johannesburg het Maandagoggend verbygaande voertuie op Nasrecweg, naby die N17, met klippe bestook.

“Betogers gooi klippe na motors en steek buitebande aan die brand,” het hoofsupt. Wayne Minnaar van … Lees verder

Klipgooiers maak Hoofrifweg, Roodepoort onbegaanbaar

burningtyres‘n Woordvoerder van die Johannesburgse Metropolisie, Wayne Minnaar het motoriste afgeraai om Hoofrifweg en Corlettweg in Roodepoort te gebruik.

Protesoptrede deur die inwoners van die Princess-woonbuurt kan die roete onveilig maak, het hy gesê. Oproermakers bestook verbygaande voertuie met klippe.… Lees verder