Waarnemende hoof van misdaadinligting se matrieksertifikaat glo vals

‘n Nuwe waarnemende streekskommissaris van die afdeling: misdaadinligting is met onmiddellike ingang aangestel, volgens ‘n verklaring wat die SA Polisiediens gister uitgereik het. Sy naam is majoor-genaarl King Bhoyi Ngcobo en hy is ‘n vorige hoof van president Zuma se … Lees verder