Onluste ontsier Chinese Nuwejaar in Hong Kong

Beijing se verteenwoordigers in Hong Kong het radikale onafhanklikheidsvoorstanders die skuld gegee vir onluste wat uitgebreek het in die voormalige Britse kolonie byna ‘n week gelede.

Dit is die ergste geweld sedert anti-Chinese betogings dele van die Asiatiese finansiële sentrum … Lees verder

Hong Kong se opstand begin stoom verloor

Die sogenaamde “pro-demokratiese” opstand in Hong Kong begin stoom verloor.

Leiers het pas het planne laat vaar om ‘n referendum te hou oor of hulle van die regering se toegewings moet aanvaar.

Die betogers staar toenemende druk in die gesig. … Lees verder

Spertyd vir oproer in Hong Kong kom nader

Te midde van ’n waarskuwing oor “ernstige gevolge vir openbare veiligheid” deur die Hongkongse regering en ’n naderende spertyd om die betogings te staak, het betogergetalle op straat afgeneem, maar is dit onseker of hulle aan die oproep gehoor gegee … Lees verder

Meeste passsiers van SAL turbulensie-vlug ontslaan

Een van 20 passasiers, insluitende ‘n baba, wat Woensdag beseer is op ‘n SAL-vlug tussen Johannesburg en Hong Kong, sê dit was vreesaanjaend.

Ewald Sadie beskryf op Facebook hoe ” verskeie mense ‘n paar ernstige rugbeserings” opgedoen het en in … Lees verder

Afrikaans kort ‘n nuwe mediamodel

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Moontlik was daar ‘n tyd in die negentiende eeu toe mense koerante gelees het bloot om ingelig te word. As deel van jou koerant het jy … Lees verder

Om suinig te wees het soms sy voordele…

Ek het onlangs gesukkel om my selfoon se battery te herlaai. Ek het verskillende herlaaiers probeer, maar die herlaaiproses wou net nie begin nie. Nou ja, dit kon seker wees dat die battery genoeg gehad het, nadat ek ʼn paar … Lees verder