Zim skiet 160 rondloperhonde dood

Owerhede in Zimbabwe is besig met ‘n veldtog teen rondloperhonde, “Operation Tie Up Order”, ondanks ‘n hewige reaksie van dierebeskermingsaktiviste.

Sowat 160 honde is in Bulawayo doodgeskiet in ‘n poging om die verspreiding van hondsdolheid te voorkom.

“Ons het reeds … Lees verder