Jean Oosthuizen is ‘n joernalis wat by die Perskor-koerante en die SABC gewerk het voordat hy in 2002 Kerkbode se nuusredakteur geword het. Hy is in 2013 ontslaan. Die volgende boek van hom is op 1 Oktober gepubliseer: Die opkoms … Lees verder
Etiket: homoseksualiteit
Leon Lemmer: Homoseksuele: Weerstand van die weerloses?
Deesdae word sekere neigings aan ons voorgehou asof dit wêreldwyd korrek sou wees. Die drie belangrikste polities byderwetse gebooie is dat jy bevoordeel moet word as jy nie-wit, vroulik en homoseksueel (insluitende talle variasies) is. Hierdie groepe het ‘n buitengewoon … Lees verder
Dan Roodt: NG Kerk: Gebruik homo-kwessie om APK en NGK te herenig
Die nuus dat die NG Kerk se Algemene Sinode onder druk van ‘n linkse faksie van kultuurmarxistiese akademici besluit het om homoseksualiteit vanuit die Bybel te regverdig, het skokgolwe deur die kerk gestuur en vrese vir skeuring word deur verskeie … Lees verder
Namibië se ekonomiese vryheidsvegters kry bestand
Namibië se Verkiesingskommissie het die registrasie van die Namibiese Ekonomiese Vryheidsvegters as ‘n politieke party goedgekeur.
Julius Malema se EFF het dus ‘n amptelike susterparty in Namibië. Die Namibië Ekonomiese Vryheidsvegters (NEFF) is ‘n “radikale linkse”, anti-kapitalistiese en anti-imperialistiese beweging, … Lees verder
Die simulakrum van progressiwiteit
deur Götterdämmerung
Ek was nog altyd onder die indruk dat vordering sou aandui dat daar ʼn verbetering is vanaf dít wat was tot dít wat nou is. So het ons vordering getoon vanaf grotte na huise, vanaf vingerprentjies teen genoemde … Lees verder
‘Homo’s nie van Afrika’
Die Zimbabwiese president Robert Mugabe het sy stem gevoeg by die lande wat Oeganda se drakoniese anti-gay wette steun, het die staatsmedia Maandag berig.
Hy het ook gesuggereer dat homoseksuele in sy eie land ook uitgesonder sal word.
Hy het … Lees verder