Karel Combrinck: Skuld en skuldgevoelens

In Frankryk is vir dae lank reeds ‘n polemiek aan die gang oor stellings wat Marine Le Pen onlangs tydens ‘n televisie-onderhoud sou gemaak het. Soos dit met polemieke in Frankryk gaan, is hierdie een ook meesal histeries.

Gedurende die … Lees verder

Stewels ontspoor humor

Soms kan onbedoelde foute aan vervaardigers nagmerries besorg. Een só ‘n geval is Polar Fox se mansstewels, wat hul fout te laat agtergekom het.

Die stewels is goed gemaak en dien hul doel wat skoeisel betref, maar hulle verberg ‘n … Lees verder

Israel waarsku teen ‘giftige anti-Israeli propaganda’

Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het op die vooraand van die herdenking van die slagting van Jode tydens die Tweede Wêreldoorlog “giftige” anti-Israeli propaganda in die Weste, wat hy gelykgestel het met nazisme, gekritiseer.

“Wat tot die slagting tydens … Lees verder

Israelse premier skok met uitlatings oor Holocaust

Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het Dinsdagaand in ’n toespraak voor die Sioniste se kongres verwys na ’n reeks Moslem-aanvalle in die 1920’s teen Jode in Palestina, wat hy sê deur die destydse moefti van Jerusalem, Haj Amin al-Husseini, … Lees verder

Misdade teen die beskawing

Die Armeense kunsmuseum in die hoofstad, Jerewan
Die Armeense kunsmuseum in die hoofstad, Jerewan

deur Leon Lemmer

Ons lewe in ‘n tyd waarin ons wys gemaak word dat alle mense gelyk en selfs wesenlik eenders is; of só behoort te wees. Dit dien as die grondslag van … Lees verder

Gee Afrikaners ‘n Nürnberg-verhoor!

Aan die begin van die week het daar weer luide krete opgegaan dat Afrikaners en blankes in die algemeen nog nie genoeg vir apartheid geboet het nie. Is dit toevallig of het ons hier met ‘n georkestreerde veldtog te make? … Lees verder