‘Hollywood-base dreig akteurs wat Trump ondersteun’

Liberale Hollywood-base dreig na bewering akteurs wat Donald Trump ondersteun dat hulle nooit weer werk sal kry nie. Dié bewerings word gemaak deur die Amerikaanse sepiester en manlike model, Antonio Sabato jr. (foto hier bo). Volgens Sabato is hy aanlyn … Lees verder

Webwerf gradeer flieks volgens kleur

Vergeet van die besprekings oor ‘n lokfilm met stoere helde, skreeusnaakse komedies en fotogeniese skoonhede, want ‘n webwerf het die gaping vir ‘n nuwe soort fliekgids raakgesien.

CNTRST gradeer Hollywoodproduksies volgens kleur… of meer presies: Velkleur.

Uitgedruk in persentasies word … Lees verder

Oscars: Rasvenyn, godsdiensagendas, geslagloosheid

In ‘n seremonie wat meer na ‘n rasse-integrasiepreek deur Chris Rock, seremoniemeester, geklink het as ‘n glinsteraand, het die Katolieke Kerk verbasend ook kwaai deurgeloop.

Vanjaar se toekennings is eers oorskadu deur klagtes dat daar nie swart akteurs in die … Lees verder

‘Nee vir gratis vakansie in Israel’

In Gasa heers hongersnood nie “Hunger Games” nie.

Dit was die reaksie van ‘n Palestynse aktivis wat ‘n beroep op Oscar-benoemdes gedoen het om nie ‘n gratis reis na Israel te aanvaar wat deur die Joodse regering geborg word nie.… Lees verder

Blanke Hollywood-ster vra vergiffenis vir ‘haatmisdade’ van 30 jaar gelede

Die Hollywood-ster Mark Wahlberg wat tans ‘n nuwe rolprent uitreik, The Gambler, het aansoek gedoen om sy misdaadrekord in die deelstaat van Massachusetts te laat uitwis omdat hy glo berou het oor sy dade wat byna 30 jaar gelede gepleeg … Lees verder

Suid-Afrika is ‘n zombie-apokalips-in-wording

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Rekenaarspeletjies en Hollywood het die tema van die zombie-apokalips gewild gemaak. Vanjaar is een van die groot Hollywood-films met Brad Pitt in die hoofrol, World War Lees verder

Ons kort minder emosie en meer strategie

Die Suid-Afrikaanse politiek lyk deesdae soos ‘n Hollywood-speelfliek. Daar is beslis geen tekort aan opwinding, woede, vermaak en skinder nie. As dit maar net ‘n storie was!

Malema het natuurlik die kat onder die duiwe losgelaat met sy ongedissipleerdheid en … Lees verder