UV verheug dat Afrikaans afgeskaf word

Die Universiteit van die Vrystaat is hoogs in hul noppies dat Afrikaans ‘n skop in die tande gekry het met die eenparige uitspraak wat vanoggend in die Hoogste Hof van Appèl gelewer is.

Die aansoek deur AfriForum en Solidariteit vir … Lees verder

Politieke partye striem SAUK-raadsvoorsitter

Die hoofswepe van die ANC en die DA het ‘n striemende aanval gedoen op die SAUK-raadsvoorsitter, Mbulaheni Maghuve se regsverteenwoordiger en sy hofaansoek teen die ad hoc-komitee wat die SAUK moet ondersoek. Maghuve doen aansoek dat die werksaamhede van die … Lees verder

UV wen appèl teen Afrikaans met koste

Die Universiteit van die Vrystaat is in hul noppies met die uitspraak in die Appèlhof wat die implementering van ‘n nuwe anti-Afrikaanse taalbeleid moontlik sal maak.

Die vorige bevel wat die UV verbied het om die taalbeleid wat Afrikaans afskaf … Lees verder

SABC se bedryfshoof daag op vir werk

Die voorsitter van die parlementêre oorsigkomitee vir kommunikasie, Humphrey Maxhegwana sê hy sal die SABC eers kans gee om op te tree teen die uitsaaier se bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng.

Motsoeneng sal dus as ‘n gewone werknemer vir werk aanmeld ten … Lees verder

Kasrils en MK-veteraan pak mekaar oor wie die regte terroris is

‘n Skadevergoedingseis vir R1 miljoen is deur die voormalige minister van intelligensie Ronnie Kasrils (foto bo) teen die adjunkminister van Verdediging, Kebby Maphatsoe in die Gauteng Hooggeregshof, Pretoria, gebring.

Dit is nou openlike ‘n geveg tussen ‘n voormalige terreurbevelvoerder van … Lees verder

Petisie: Spraakvryheid vir Afrikaanse aktiviste!

Spraakvryheid vir Afrikaanse aktiviste

Lees verder

Mark Shuttleworth wen saak teen Reserwebank, skenk R250m vir regsfonds

Die Suid-Afrikaanse IT-miljardêr, Mark Shuttleworth, wat tans in Engeland woon, het so pas sy hofsaak teen die SA Reserwebank op appèl gewen en gaan die R250 miljoen wat die bank hom skuld, in ‘n fonds vir grondwetlike hofsake stort. Shuttleworth … Lees verder

Juju skryf eksamen as hofsaak begin

jujuJulius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), kan dalk agter tralies eindig voor die verkiesing.

Juju se hofsaak sal vandag in die Rondgaande Hof in Polokwane begin. Streng veiligheidsmaatreëls sal geld.

Malema en sy vier mede-beskuldigdes word van bedrog, … Lees verder

Meimaand en die Boeremagsaak

Die saak sou eers op die 19de Mei 2003 begin, in die Paleis van Justisie op Kerkplein. Die eerste drie van die beskuldigdes was op daardie stadium reeds dertien maande in aanhouding. Die res – tussen nege en vier maande.

Lees verder

Die saak sou eers op die 19de Mei 2003 begin, in die Paleis van Justisie op Kerkplein. Die eerste drie van die beskuldigdes was op daardie stadium reeds dertien maande in aanhouding. Die res – tussen nege en vier maande.

Lees verder