Fedsas wen eerste rondte vir Afrikaanse skole

Die Johannesburgse hooggeregshof het ‘n tussentydse bevel toegestaan wat skoolbeheerliggame se reg om ‘n eie taal- en toelatingsbeleid te bepaal, bevestig.

Leerlinge wat vir die volgende skooljaar om plek aansoek doen, se taalvoorkeur sal nie deur die Gautengse Departement van … Lees verder

Medupi-werkers staak lustig voort na hofbevel

Konstruksiemaatskappye wat betrokke is by die bou van die Medupi-aanleg op Ellisras (Lephalale) in Limpopo stuur steeds teksboodskappe aan werkers waarin hulle aangesê word om terug te keer werk toe.

Kontrakteurs en Eskom het verlede week ‘n hofbevel bekom wat … Lees verder

Buikspreker gaan voort met veldtog teen Steve

Conrad Koch en sy pop Chester Missing het Donderdag voortgegaan om twiets te stuur oor Steve Hofmeyr ten spyte van ‘n tussentydse beskermingsbevel teen hom.

Koch het Hofmeyr in sy jongste twiet gedreig en gesê hy gaan hom “brand”.

Beeld … Lees verder

PRAAG staan Steve Hofmeyr by om hofbevel teen linkse teisteraar te verkry

Die buikspreker Conrad Koch van Seepunt, Kaapstad is vandag deur die Randburgse landdroshof verbied om Steve Hofmeyr enigsins verder te teister, sy borge of vennote te kontak of bykomende lasterlike of kwetsende aamerkings oor hom te publiseer. Die tussentydse hofbevel … Lees verder

SANW-amptenare nie inhegtenis geneem

Die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het ten gunste van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag beslis en ‘n bevel dat drie top amptenare in hegtenis geneem word, vir eers ter syde gestel.

Die SANW het vroeër ‘n aansoek gebring om die inhegtenisnemings … Lees verder