Afrikaanse skole en ouers hou asem op oor Overvaal-uitspraak

Met die aanslag teen Afrikaanse skole wat steeds meedoënloos deur Panyaza Lesufi en die linkse blanke Engelse dames in die Gautengse onderwysdepartement gevoer word, is Afrikaanse skole en ouers in die provinsie erg bekommerd oor vandag se uitspraak deur regter … Lees verder

Hof verbied swart pastoor om sy gemeentelede met ‘Doom’ te bespuit

‘n Swart Suid-Afrikaanse pastoor wat sy gemeentelede met “Doom” bespuit het om hulle op bonatuurlike wyse van hul siektes te genees, is deur die hof verbied om daarmee voort te gaan, hangende ‘n hofsaak wat aanstaande maand in Limpopo aangehoor … Lees verder

Tuks-onrus: UP verkry interdik teen EFF, Afriforumjeug en ander studenteverenigings

Te midde van voortslepende konflik en intimidasie op die kampus van die Universiteit van Pretoria waarin ten minste een student gister beseer is, het die universiteit hom gister tot hof gewend om ‘n dringende aansoek teen verskeie studenteverenigings te verkry. … Lees verder

Drie in hof oor Guptalanding

guptalandDrie beamptes wat aangekla is oor die omstrede landing van die Gupta-familie se vliegtuig, sal Vrydag in die militêre hof verskyn.

Hulle staan tereg op aanklagte van die misbruik van staatseiendom en dat hulle vals verklarings onder eed afgelê het.… Lees verder