Daar is dikwels bespiegeling oor die vraag of die internasionale reg of, soos dit in Afrikaans heet, die volkereg, ‘n toevlug kan bied vir ons as Afrikaners. Moontlik mag dit dus van nut wees om vlugtig ‘n paar gedagtes oor … Lees verder
Etiket: Hoetoes
Rusland, China sê VN moet uit Burundi bly
Betogers in die hoofstad, Bujumbura, betoog steeds teen pres. Pierre Nkurunziza van Burundi se aankondiging om homself vir ’n derde termyn as staatshoof verkiesbaar te stel.
Die betogings duur voort ondanks die feit dat veiligheidsmagte versperrings afgebreek het wat die … Lees verder
Franse woedend oor Rwanda se volksmoord-beskuldigings
Die Franse regering het woedend gereageer op beskuldigings deur die Rwandese president oor hul medepligtigheid aan die volkslagting in Rwanda.
Nie eers hul swart minister van Justisie kon die Rwandese oorhaal tot inskiklikheid nie.
Plegtighede met ‘n sterk anti-koloniale karakter … Lees verder
Die oorlog is nog lank nie verby nie
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
So pas het ek twee YouTube-video’s gekyk. Die eerste is ‘n musiekvideo van Bok van Blerk wat omtrent ewe patrioties as die De la Rey-video is, … Lees verder