Verengelsing: Name van geteikende Afrikaanse skole bekend

Die Gautengse onderwysdepartement het die name van Afrikaanse skole wat hy wil verengels, bekendgemaak. In die eerste fase wil Panyaza Lesufi, die LUR vir onderwys in Gauteng, nie minder nie as 66 Afrikaanse skole na Engels-parallelmedium laat oorskakel.

L.W. Klik

Lees verder

Afrikanerskole ontwrig deur intimidasie

Afrikaanse skole in Johannesburg, wat hoofsaaklike deur blanke Afrikanerkinders bygewoon word, is gister en vandag deur stakende swart onderwysers geïntimideer om nie langer met klasse voort te gaan nie. Vir die eerste keer in die geskiedenis is Afrikaanse skole gesluit … Lees verder