Plaasaanval op Emslie-gesin dood vader, beseer moeder en dogter

Dr. Werner Emslie (55) van Ellisras is deur vier swart plaasaanvallers doodgeskiet, terwyl sy vrou Mariëtte in ‘n ernstige toestand verkeer met ‘n koeël wat haar lewer beskadig het. Die dokterspaar se dogter, Barbara wat insgelyks medies aan die Universiteit … Lees verder