Messtekery by skool lei tot arres

Polisie in Bloemfontein het ‘n 17-jarige swart leerling in hegtenis geneem ná ‘n voorval by ‘n plaaslike skool.

Woordvoerder Joy Xaba het bevestig dat die gr. 10-leerling naby sy huis gearresteer is nadat hy glo ‘n gr. 11-leerling van ‘n … Lees verder

Hoërskool leer tieners oor ouerskap

Riverside College in Kaapstad stel nie soveel daarin belang om leerlinge aan Wiskunde of Wetenskap bloot te stel nie. Die skool meen leerlinge moet meer te wete kom oor ouerskap op ‘n jong ouderdom.

Die skool het tegnologie vir tien … Lees verder