Hoe ‘n Afrikanerowerheid tot stand kan kom

In sy rubriek skryf dr Christo Landman dat ‘n kenmekaarkonferensie op 7 Augustus gehou gaan word.  Die doel van die konferensie is onder andere dat Afrikanerbelange organisasies mekaar beter sal leer ken en, indien moontlik, om aansluitende samewerking met mekaar … Lees verder