Zuma-trust se stigter slaan R406 miljoen se vlootkontrakte los

‘n Stigter van die Friends of Jacob Zuma-trust is voorsitter en mede-eienaar van ‘n maatskappy wat vlootkontrakte ter waarde van R406 miljoen ontvang het, berig die Sunday Times.

Don Mkhwanazi het ontken dat sy verbintenis aan die president gehelp … Lees verder

Hoe ek Jacob Zuma ken

Die reusesybokhaarmat wat die voorportaal met die ou Transvaalse wapen vroeër versier het, het plek gemaak vir 'n goedkoop geel, swart en rooi geruite mat. Die stinkhout- en geelhoutmeubels van 'n vorige beskawing is weg. In die plek daarvan staan

Lees verder