Daar is vele wat glo dat die geskiedenis hom herhaal. Kom ons hoop maar dit is nie so nie, want daar is weinig in die geskiedenis wat ons herhaal wil sien, veral die verhaal van die twintigste eeu, sekerlik die … Lees verder
Etiket: Hitler
Oostenrykse verkiesing ontaard in getier oor honde
Oostenryk se berugste boorling, Adolf Hitler, se naam word selde in sy geboorteland genoem. Dit het dus as ‘n skok vir vele gekom toe ‘n presidentskandidaat, Alexander van der Bellen, tydens ‘n onlangse TV-debat na ‘n lêer gereik en twee … Lees verder
Hitler-huis gaan platgestoot word
Adolf Hitler, berugte Duitse Nazi-leier, se geboortehuis in Oostenryk gaan vernietig word.
Dié besluit is geneem om te voorkom dat dit ‘n neoNazi-monument word.
Die Minister van Binnelandse Sake, Wolfgang Sobotka, sê ‘n nuwe gebou sal ‘n liefdadigheidsorganisasie huisves.
Sabotka … Lees verder
Karel Combrinck: Die dodelikste sweer is Anti-Afrikaner-Afrikaners
Oor die naweek het een van die walglikste stukkie anti-Afrikanerskap, geskryf deur ene M.C. Botha , wat ek ooit onder oë gehad het op Netwerk24 verskyn. Die Netwerk24-redaksie maak nie melding van wie dié M.C. Botha dan kan wees nie, … Lees verder
ANC kla 3 ‘rassiste’ van DA aan, om ‘rasse-oorlogvoering’ te voorkom
Die ANC het losgetrek met ‘n reeks regsprosedures teen vier mense wat die party as die land se grootste “rassiste” beskou. Twee van hulle is DA-ampsdraers, Dianne Kohler Barnard en Chris Roberts, asook die sedertdien geskorste DA-lid wat reeds nasionale … Lees verder
Studenteraadvoorsitter boet vir sy Hitler-opmerkings
Die voorsitter van Wits se studenteraad Mcebo Dlamini, wat aspekte van Hitler bewonder, is summier uit sy amp verwyder.
Die verskoning wat gebruik is om Dlamini die swye op te lê is glo ‘n hangende appèl teen sy skorsing rakende … Lees verder
Wits tree op teen Hitler-liefhebber
Die Visekanselier en Rektor van die Universiteit van die Witwatersrand, Professor Adam Habib, het gevra dat daar ondersoek ingestel word na die voorsitter van Wits se Studenteraad, Mcebo Dlamini.
Dlamini het die naweek in ‘n Facebook-inskrywing gesê hy is ‘n … Lees verder
Wêreld se grootste skrywer Günter Grass oorlede
Die grootste Duitse skrywer van ons tyd, Günter Grass, wat die stiltes van die verlede vir ‘n generasie Duitsers verbreek het, is in die hospitaal in Lübeck op die ouderdom van 87 oorlede.
Die Duitse president Joachim Gauck het die … Lees verder
Angie Motshekga gee Hitler-saluut!
Suid-Afrika se minister van onderwys, Angie Motshekga, is op ‘n foto vasgevang waar sy die Hitler-saluut gee. Die antifa-koerant, Beeld, is ook reeds daarvan bewus en daar word verwag dat sy redakteur, mnr. Adriaan Basson, van môre af ‘n intense … Lees verder
‘Hitler het nie genoeg uitgemoor nie’
’n Franse parlementslid is Dinsdag swaar beboet nadat hy glo gesê het Adolf Hitler, Nazi-leier, het “dalk nie genoeg sigeuners uitgemoor nie”.
Hy het voorheen appèl aangeteken teen die vonnis, maar het Dinsdag sy saak verloor.
Gilles Bourdouleix (54), burgemeester … Lees verder
ANC-minister herhaal party se verbintenis tot ‘tweede revolusie’
Ná die herrie wat in 2012 rondom die ANC en SAKP se “tweede, Leninistiese revolusie” en die “tweede oorgang” losgebars het, het die ANC-minister van sport, Fikile Mblalula, gister op Twitter bevestig dat sy party tot so ‘n tweede omwenteling … Lees verder
Ons vat geen morele lesse van Duitsers, Antje Schuhmann
deur Dan Roodt
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Eergister was ek saam met my 11-jarige seuntjie, ‘n motorgeesdriftige met sy eie aanlyn- virtuele “motormaatskappy” by die Johannesburgse Motorskou. By die BMW-afdeling het ‘n besoekende … Lees verder
Hitler was links! en ander gedagtes uit Nederland
Van al die lande waar een of ander regse of konserwatiewe beweging tans aan die gang is, is Nederland by verre die opwindendste. Eers was daar die flambojante Pim Fortuyn, eertydse Marxistiese sosioloog wat agterna die sin van tradisie ingesien … Lees verder
Jode is ‘baas van die plaas’
Elkeen van ons het ‘n begeerte om ‘n stuk grond te besit en daarop te boer. Om die baas van jou eie plaas te wees en ‘n bestaan te maak deur boerdery is die strewe van die meeste Afrikaners. Dit … Lees verder