Sydney Gregan: Die Afrikanervolk aan die einde van die pad?

Ons praat baie oor die bestaanskrisis waarin die Afrikanervolk verkeer. Allesdui daarop dat die kommunistiese regime stap vir stap slaag om die Afrikanervolk uit te wis. Ontstellender is die feit dat die Afrikaner self min, indien enige, tekens toon van … Lees verder

Die agteruitgang van voorspoed en beskawing

deur Leon Lemmer

Dit is bekend dat baie Jode sterk oor hulle identiteit voel; dat hulle hulle geskiedenis ken en eer en hulle kultuur, bv godsdiens, bly aanhang al woon hulle seker meer verspreid oor die aarde as enige ander … Lees verder

Man vas na tiener uit sesde verdieping val

’n Man is in hegtenis geneem in verband met die dood van ’n tienerseun in Hillbrow, Gauteng, het die polisie Woensdag gesê.

“Die verdagte sal na verwagting binne 48 uur in die Johannesburgse landdroshof verskyn,” volgens konst. Carol Mulamu.

Hy … Lees verder

‘Sokkersentrum in Braamfontein beslis geroof’

Nadat PRAAG Vrydag ‘n berig geplaas het oor die YMCA in Braamfontein wat deur ‘n groep van ongeveer 25 gewapende mans beroof is, het FIFA, die internasionale sokkerfederasie ontken dat dié rooftog hoegenaamd met die Wêreldsokkerbeker verband hou.

Ook die … Lees verder