Zuma hou klasbewuste Britse noenmaal voor staatsrede

President Jacob Zuma het, sonder ironie, uitgelese buitelandse gaste en “struggle-helde” vir ‘n klasbewuste noenmaal by sy amptelike woning uitgenooi wat in Brittanje bekend staan as “high tea”.

Die “struggle” wat gevoer is ter wille van ‘n “klaslose” samelewing in … Lees verder