Kernkrag is uitgemaakte saak sê minister van energie

Kernkrag is nou ‘n uitgemaakte saak om die land se energie-tekort te verlig, sê die minister van energie Tina Joemat-Pettersson.

Sy het by ‘n New Age sake-ontbyt Woensdag gesê: “Kernkag sal gebruik word. Hierdie versekering het tot nou toe ontbreek.”… Lees verder

Skaliegasontginning kan waterstelsel vernietig waarsku WWF

Die regering se plan om voort te gaan met skaliegasontginning en meer steenkoolmyne gaan ’n vernietigende uitwerking op Suid-Afrika se watertoevoer hê, sê die Wêreldnatuurfonds (WWF).

Die WWF sê kritieke waterproduksie-gebiede en waterstelsels word deur steenkoolmyne bedreig.

“Die Karoo word … Lees verder

Skaliegasontginning kom beslis, sê minister

miningindabaDie regering het dit duidelik gemaak dat hy “beslis maar verantwoordelik” sal voortgaan met die ontginning van skaliegas.

Die minister van minerale hulpbronne, Susan Shabangu het by die opening van die Mynbou-indaba in Kaapstad se amptelike opening gepraat.

Sy het … Lees verder

VF+ sal stryd teen hidrobreking opneem

frackingDie Vryheidsfront Plus sal drukgroepe in die stryd teen die ontginning van skaliegas deur ‘n proses van hidrobreking ondersteun, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid. Die VF Plus het hom al voorheen … Lees verder

Regering wil skaliegas-ontginning goedkeur

Die regering kan skaliegas-ontginning voor aanstaande jaar se verkiesing goedkeur.

Die minister van Handel en Nywerheid, Rob Davies sê skaliegas kan ‘n noodsaaklike deel van Suid Afrika se soeke na energie-sekerheid wees.

Op ‘n vraag oor die sterk weerstand teen … Lees verder