Pallo Jordan het vir SA Joodse firma in Londen gewerk

In ‘n onlangse berig in City Press vertel Pallo Jordan (tot onlangs “doktor” Pallo Jordan) dat hy in Londen vir ‘n versekeringsmaatskappy, Abbey Life Insurance Company gewerk het wat aan ‘n Joodse Suid-Afrikaner behoort het. Die eienaar, Joel Joffe, is … Lees verder