Hamas val Israelse grenspos aan

Die Palestynse groep Hamas het aanspreeklikheid aanvaar vir ‘n aanval waarin ‘n Israelse grensbeampte dood en nege voetgangers beseer is.

Hamas sê die aanval is uit weerwraak vir Israel se aanvalle op die Al-Aqsa moskee.

Israel het onlangs alle toegang … Lees verder

Pous, Hezbollah waarsku teen ISIS

Pous Franciskus sowel as die sekretaris-generaal van Hezbollah, Hassan Nasrallah, het hul kommer oor die lot Christengroepe in Irak uitgespreek.

Die Pous het aangedui dat hy bereid is om na Irak te reis om ondersteuning te gee aan vlugtelinge en … Lees verder

HETN eis dat PUK onder administrasie geplaas word na Nazi-saluut

Die Hoër Onderwys transformasie-netwerk (HETN) eis dat die wit bestuur van die Noordwes Universiteit summier afgedank word.

Die HETN het hul kommer uitgespreek teenoor die premier van Noordwes, Thandi Modise oor die beweerde massa-Nazisaluut wat by die Noordwes-Universiteit (NWU) plaasvind.… Lees verder

VSA, Hezbollah hou geheime gesprekke

Die VSA en Hezbollah hou in die geheim indirekte gesprekke wat deur Londen gefasiliteer word oor beheer van die stryd teen Al-Qaeda, stabiliteit in die streek en ander Libanese politieke kwessies.

Senior Britse diplomatieke bronne, aangehaal in ‘n Koeweitse koerant … Lees verder

EU plaas Hezbollah militêre vleuel op terreurlys

euDie Europese Unie (EU) het die militêre vleuel van die Libanese groep Hezbollah Maandag op sy terreurlys geplaas.

Die EU se 28 ministers van buitelandse sake het die besluit eenparig ondersteun tydens die unie se maandelikse vergadering.

Europese Unie ministers Lees verder

Komplot om wapens vir Hezbollah te verskaf, gefnuik

‘n Amerikaanse federale grootjurie in Pennsylvanië het gister vier mans formeel vir ‘n beweerde komplot om die Libanese terroristegroep, Hezbollah, deur onwettige planne van meer as ‘n duisend masjiengewere te voorsien.

Die klag kom net ‘n dag nadat ander amptenare … Lees verder