Washington-skieter het geheime klaring gehad

alexis2Aaron Alexis, die 34-jarige swart verdagte in Maandag se skietery op die Washington Navy Yard, het ‘n “geheime” klaring gehad en moes begin werk as ‘n burgerlike kontrakteur met ‘n militêreID-kaart, het sy firma Lees verder

Dodetal in Washington-skietery op 13

Talle mense is dood en gewond in ‘n skietvoorval by die VSA se vlootwerf in Washington DC. Owerhede sê ‘n swart man was vir die aanval verantwoordelik.

Volgens die departement van verdediging is minstens een verdagte dood terwyl ‘n vlootamptenaar, … Lees verder