Argitek van Mbeki-beleid bedank

Joel Netshitenzhe, raadgewer in die presidensie, sleutelargitek van beleid in die Mbeki-era en ‘n senior ANC-lid, het bedank.

Die presidensie het Dinsdag in ‘n verklaring gesê Netshitenzhe se bedanking kom ná ‘n “bespreking en gesamentlike ooreenkoms” met Trevor ­Manuel, minister … Lees verder