Karel Schoeman (77) sterf, laat kriptiese selfmoordbrief na

Die grootste lewende Afrikaanse romanskrywer, Karel Schoeman, is vandag in ‘n Bloemfonteinse hospitaal dood, vermoedelik nadat hy opgehou eet het in ‘n daad van selfgenadedood. In ‘n kriptiese brief (sien hier onder) wat bloot as ‘n “verklaring” getitel is, verwys … Lees verder

Akademie kondig Hertzog- en ander pryse aan

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het so pas die Hertzogprys vir drama, wat aan Tertius Kapp toegeken word, asook ‘n hele rits ander pryse vir 2015 aangekondig.

Die pryse sal na keuse van die bekroondes … Lees verder