Herrie se kerrie: Piesangrepubliek of nie?

Herrie sien die ANC beplan om van die stelsel van Uitspattige Burgemeesters ontslae te raak. Herrie wil tog voorstel dat daar sommer terselfdertyd ontslae geraak word van raadslede wie se munisipale rekenings agterstallig is. Dit sal nou wel, volgens die … Lees verder