Van bobbejane en skape en die Vrystaatse middernagson

Die omvang van veediefstal in sekere dele van die land laat Herrie dink aan die boer wat moedeloos op sy stoep sit en ‘n stywe dop maak. Met dié trek daar ‘n trop bobbejane verby, die kieste bolgeprop van die … Lees verder

Herrie se kerrie: Afrikaans toor met staak

Afrikaans is ‘n wonderlike taal – dit kan dinge darem baie beter as die Rooi Taal beskryf.

Neem nou maar die woord “staak.” Dan word werksaamhede ge-“staak”. Dienste word gestaak. Maar die Engelse woord is “strike” wat darem erg misleidend … Lees verder

Herrie se kerrie: Planne teen kragkrisis

Die kragkrisis wat Bethlehem en omstreke gery het, laat Herrie dink aan die vraag wat iemand uit die Molopo uit eendag by ‘n provinsiale landboukongres gevra het: “Wat het Suid-Afrika voor grondpaaie gehad?” En hy antwoord self: “Teerpaaie.”

So het … Lees verder

Herrie se kerrie: Oumagrootjie se móét troue

Met die kleinhuisie-moles in die Kaap kan Herrie nie verstaan hoekom die volkie saans vasgenael voor die TV sit en sepies kyk nie. Ja, sê Groot Herrie, die kleinhuisiemoles laat die k*k behoorlik spat … by wyse van spreke natuurlik.… Lees verder