Anton van Niekerk lieg skaamteloos in Die Burger

Terwyl Anton van Niekerk, ‘n professor aan Stellenbosch, pedanties poog om “waarheid” te definieer en die “leuen” met verwysing na Sartre as ‘n morele probleem omskryf, vertel hy – volgens sy eie definisie – ‘n blatante leuen as hy sêLees verder

Kovsies nou ‘n ‘Nazi- of kommunistiese heropvoedingskamp’

Nog ‘n koshuis op die kampus, JBM Hertzog, is in Februarie gesluit en studente is van alternatiewe akkomodasie voorsien ten einde hulle in heropvoedings- en breinspoelingsprogramme te plaas. Die studentedekaan van die universiteit, Rudi Buys, ‘n radikale NG-predikant wat van … Lees verder