SA glo op koers met hernubare energie

Suid-Afrika se hernieubare-energiesektor het meer as 190 miljard rand se beleggings gelok, waarvan bykans 30 persent uit die buiteland kom.

Volgens ‘n verslag van die Departement van Energie is Suid-Afrika op koers om sy doelwit van 30 persent van sy … Lees verder

Onafhanklike kragprodusente aangemoedig

Private belegging in hernubare energie het R193 miljard bereik, het die minister van Energie aangekondig.

Die name van 13 bykomende voorkeurbieërs in die hernubare energieverkrygingsprogram wat onafhanklike kragprodusente aanmoedig om krag te voorsien, is bekendgemaak.

Tina Joemat-Pettersson sê die program … Lees verder

Infrastruktuurwet gepromulgeer

Die Wet op die Ontwikkeling van Infrastruktuur is deur President Jacob Zuma gepromulgeer.

Die doel van die wetgewing is om die instelling van die Regering se ontwikkelingsplan te versnel, het RSG berig.

Dit maak voorsiening vir die samestelling van die … Lees verder