Leon Lemmer oor Hermann Giliomee se outobiografie

Hermann Giliomee (gebore in 1938) is ‘n bekende en gerekende historikus wat as dosent in geskiedenis aan die Universiteit Stellenbosch (US) vanaf 1967 en daarna as dosent in politieke studies aan die Universiteit Kaapstad (1983 tot 1998) verbonde was. Later … Lees verder

Leon Lemmer: Die einde van die Afrikaner?

Daar is al boeke gepubliseer oor die einde van die wetenskap, die geskiedenis, die blanke ras, die Weste, die beskawing, die mensdom, lewe, die natuur, die planeet Aarde, ens. In die sintuiglike werklikheid is daar skynbaar niks wat blywend is … Lees verder

Leon Lemmer: ‘n Sweedse siening van Afrikaners

Kajsa Norman, ‘n Sweedse joernalis wat in Londen woon, het verlede jaar ‘n boek in Sweeds gepubliseer: Bron över Blood River (Brug oor Bloedrivier). Verlede maand is ‘n Engelse vertaling van die boek plaaslik gepubliseer met die titel: Into the Lees verder

Dan Roodt: Anglomaanse professore op Stellenbosch so erg soos ISIS

Toe die oorspronklike pleidooi vir slegs Engels aan Maties deur proff. Sandra Liebenberg en A.J. van der Walt aanlyn in hul gunstelingtaal gepubliseer is, het meeste mense dit as anglomaans en selfs ekstremisties ervaar. Tot my verbasing is dit onlangs … Lees verder

Leon Lemmer oor Anton van Niekerk: Kampusgewete en etiekkolos?

Anton van Niekerk het onder die opskrif, “Van volksuniversiteit na internasionale speler” (Die Burger, 10 deser, p 9), dit wys geag om die voortreflikhede van die huidige Universiteit Stellenbosch (US) as “internasionale speler” te besing. As oorverligte doen hy dit … Lees verder

Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Wanvoorstelling van die Slag van Andringastraat

Wim de Villiers en die transformerende Universiteit Stellenbosch (US) boer met halwe waarhede. Die US word deesdae amptelik gekarakteriseer as ‘n multikulturele, “diverse” inrigting wat ‘n diversiteit van idees toelaat. Dit word gekontrasteer met die US van weleer, wat as … Lees verder

Leon Lemmer: Anton van Niekerk se leuens weer aan die kaak gestel

Dit is belangrik dat die leuens wat deur die ANC en oorverligtes, soos Anton van Niekerk, oor bv die verlede versprei word, met betroubare inligting teengespreek word. Met verwysing na een van Hermann Giliomee se boeke het ek op 20 … Lees verder

Leon Lemmer: Wilhelm Verwoerd, Hennie van Coller en Anton van Niekerk oor Hendrik Verwoerd

Sedert sy diensaanvaarding op 1 April het Wim de Villiers, die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), getoon dat hy vasbeslote is om die universiteit selfs vinniger as sy voorganger, Russel Botman, te verswart en verengels. Binne drie maande kan … Lees verder

Niël Barnard se outobiografie ontbloot NP-rugstekery

Die spioenbaas, Niël Barnard, se outobiografie Geheime Rewolusie – memoires van ‘n spioenbaas, wat pas by Tafelberg verskyn het, is ‘n teleurstellende boek en sal slegs aanklank vind by diegene wat nie toegang tot die internet of ander eietydse … Lees verder

At van Wyk oor die nuwe Afrikaner

Ek het nog nêrens gelees of gehoor dat Asiate, bv Indiërs, behalwe by opportunistiese geleenthede, werklik soos die ontwikkelde bruines deesdae, swart Afrikane wil wees nie. Dit is seker omdat Asiate ‘n eie kultuur het waarop hulle trots is en … Lees verder

Ek het nog nêrens gelees of gehoor dat Asiate, bv Indiërs, behalwe by opportunistiese geleenthede, werklik soos die ontwikkelde bruines deesdae, swart Afrikane wil wees nie. Dit is seker omdat Asiate ‘n eie kultuur het waarop hulle trots is en … Lees verder

‘n Kortbegrip van ons jong demokrasie

Soos sy mede-Dakar-ganger Theuns Eloff is die historikus Hermann Giliomee sy vroeëre oorverligtheid kwyt. Dit is nie bloot die verloop van die jare sedert 1988 wat albei wyser gemaak het nie, maar veral die lesse geleer uit dure ondervinding sedert … Lees verder

Afrikaans op Stellenbosch: van bakermat tot vloerlap

Ek wou vandag eintlik graag oor ander onderwerpe as Afrikaans en die Universiteit Stellenbosch (US) geskryf het. As ek uitstel, sou my reaksie op onlangse berigte egter inboet aan aktualiteit. Sowel Afrikaans as die US is vir die Afrikanersaak so … Lees verder

Die rol van PRAAG by Afrikanerbevryding

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Ek wil nie hier, anders as wat Flip Buys van Solidariteit so gereeld in sy Rapportrubrieke doen, my eie beul blaas nie. Toe ‘n dertigtal van … Lees verder

Die gebeurtenis van die jaar

mandela-in-beelddeur Leon Lemmer

Wat voorgestel word as die grootste gebeurtenis van die jaar, asook sy naloop, is hopelik darem nou grootliks verby. Ek gaan dus probeer om ‘n bietjie perspektief op die saak te gee. Die opvallenste aspekte is seker … Lees verder