Min entoesiasme vir EU-Afrika-spitsberaad

Die president van die Europese Raad, Herman van Rompuy, het die spitsberaad tussen Europa en Afrika as ‘n geleentheid bestempel vir Europa om vir sy koloniale verlede te vergoed en vrede, ekonomiese groei en werkgeleenthede in Afrika te skep, maar … Lees verder

Vlaming eerste president van EU

Die Belgiese premier, Herman van Rompuy, word die eerste president van die Europese Unie. Die 27 EU-leiers het gisteraand op ’n werkdinee in Brussel baie gou eens geword oor sy benoeming.

Van Rompuy (62), ’n ietwat siniese intellektueel en die … Lees verder