Leon Lemmer: Jaap Steyn se ‘Afrikanerjoernaal’

Teen die einde van verlede jaar het daar ‘n uitsonderlike publikasie verskyn, JC Steyn se Afrikanerjoernaal: ‘n Vervolgverhaal in 365 episodes (Pretoria: FAK, 2016, 414p, R297). Die boek is, soos in die geval van Steyn se vorige werk, Ons gaan Lees verder

Leon Lemmer: Die aktualiteit van verraad

In sy boek, Three Years’ War (New York: Charles Scribner’s Sons, 1902, 416p; Amazon Kindle $0),* oor die Anglo-Boere-oorlog (ABO, 1899-1902), skryf Christiaan de Wet (1854-1922) in hoofstuk 2: “The English only learned the art of scouting during the latter … Lees verder

Leon Lemmer: ‘Ons Japie’ en Anna Barry as nie-verloopte Afrikaners

Ons Japie: Die Boereoorlogdagboek van Anna Barry (Pretoria: Protea Boekhuis, 2016, 200p, R220), is onlangs hergepubliseer. Hierdie keer met ‘n voor- en nawoord deur Ena Jansen. Die oorspronklike uitgawe, Ons Japie: Dagboek gehou gedurende die Driejarige Oorlog, is in … Lees verder

Leon Lemmer: Bittereinders, hendsoppers en hanskakies

Min dinge is verniet, maar een van die merkwaardigste boeke wat ooit geskryf is, kan gratis bekom word: die Engelse vertaling van Christiaan Rudolf de Wet (1854-1922) se boek, Strijd tusschen Boer en Brit, naamlik Three years’ war (New … Lees verder

Dan Roodt: Hoe gemaak met die Afrikanerverraaiers?

Deur die geskiedenis, en veral tydens die tweede vryheidsoorlog, het die Afrikaner ‘n groot probleem met verraad in eie geledere ervaar. Jan Smuts se antwoord daarop was om hensoppers en verraaiers te laat fusilleer.

Onlangs het Leon Lemmer … Lees verder

Media24 is anti-nasionaal

Tim du Plessis skryf in Beeld van 17 Julie 2009 in 'n smalende artikel oor Afriforum oa 'Rasse-ideologie is die virus wat die land al meer as 150 jaar terughou en verhinder dat Suid-Afrika tot sy volle potensiaal ontwikkel. Eers … Lees verder