Slagtersnek

Cradock is in 1814 opgevolg deur lord Charles Somerset (1767-1831). Sosiaal het hy op goeie voet met die Afrikaners verkeer, en hulle het dit ook waardeer dat hy volbloedperde, Devonbeeste en Southdownramme ingevoer het. Vroeg in sy bewind moes hy … Lees verder