Chevron-helikopter-ongeluk eis ses

‘n Bell 430 helikopter van die Amerikaanse oliemaatskappy Chevron het Maandag met ses mense aan boord het neergestort.

Vier Angolese is dood en die twee wat vermis word, is glo buitelanders. Maar die nasionaliteit van die vlieënier is nog steeds … Lees verder

Vyf vas na Britse vlieënier se dood

Pres. John Magufuli van Tanzanië het die dood van die Britse bewaringskundige wie se helikopter afgeskiet is toe hy vermeende stropers agtervolg het, veroordeel, en gesê vyf mense is in hegtenis geneem, het AFP berig.

Die Brit Roger Gower (37) … Lees verder

Heli-ongeluk eis twee

Die Burgerlugvaart-owerheid en die polisie ondersoek ‘n helikopter-ongeluk waarin twee mense in Bainskloof naby Wellington in die Boland dood is.

‘n Woordvoerder van Working on Fire, Linton Rensburg sê die slagoffers was besig om brande in die Wynland-omgewing te bestry … Lees verder