Republiekdag en Hendrik Frensch Verwoerd

Dr. Verwoerd voor Groote Schuur, Kaapstad
Dr. Verwoerd voor Groote Schuur, Kaapstad

deur Marthinus van Bart

Op 31 Mei 1961 het Suid-Afrika ‘n republiek geword. Daarmee het hy sy algehele onafhanklikheid van die Britse Ryk verklaar, en hom losgemaak van die langarm-regering deur Londen wat selfs … Lees verder

Hoe Joe Slovo die land verower het

Onlangs het ‘n biografie uit die pen van die Amerikaanse Jood, Alan Wieder, verskyn met die titel Ruth First and Joe Slovo in the war against apartheid (Monthly Review Press). Dit vertel die fassinerende verhaal van hoe twee Litause Jode … Lees verder

DA herloods tweede deel van omstrede veldtog

Daso-werwingsplakkaat
Daso-werwingsplakkaat

Die Demokratiese Alliansie (DA) het begin met die tweede fase van die party se “Ken Jou DA“-veldtog in Johannesburg.

Die eerste fase het erge omstredenheid veroorsaak omdat die party die verhaal van hoe hulle Lees verder

Het die Helens (Suzman en Zille) ook die Kerkstraatbom ondersteun?

Gister ry Skoppensboer verby Diepsloot, ‘n swart woonbuurt ten noorde van Johannesburg. Dis die soort plek wat eers ‘n plakkerskamp was. Toe pomp die Johannesburgse munisipaliteit miljarde rande daar in en omskep dit in ‘n formele woonbuurt. Maar weerskante van … Lees verder

Zindzi Mandela die slagoffer van blanke rassis

Die Sunday Times berig dat Zindzi Mandela, die dogter van Sint Mandela en Winnie, daardie bekende kinderliefhebber en iemand wat nooit daarvan sal droom om bedrog te pleeg nie, vervolg word deur ‘n onredelike blanke rassis.

Sint Zindzi se vervolger … Lees verder