SGS Mathew Smorenburg lei heksejag teen US-studente

Die Namibiese student en haar vriendin wat geskors is omdat hulle hulself pers geverf het, se regsverteenwoordiger sê hy het in 25 jaar in die praktyk het nog nie so ‘n “flagrante vertrapping van ‘n student se regte deur sy … Lees verder

Heksejag teen Wouter Basson kos belastingbetaler miljoene

Die raad op gesondheidberoepe sal voortgaan met sy heksejag teen die biologiese oorlogvoeringskenner, Wouter Basson, ten spyte daarvan dat dit die belastingbetaler al R15 miljoen uit die sak gejaag het.

Basson poog tans om die voorsitter van die Tugkomitee, Professor … Lees verder

ANC ruk op na Bloemfontein ‘teen rassisme’

Die Vrystaatse ANC sal Saterdag in Bloemfontein as gasheer vir die party se 8 Januarie-feesvieringe optree.

Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, en provinsiale voorsitter, Ace Magashule, sal die hoofsprekers op die party se verjaardagsaamtrek wees wat op die hernoemde … Lees verder

Navorsers op die spoor van Salem-heksejag

‘n Span Amerikaanse navorsers wat geskiedkundige dokumente en 21ste eeu argeologiese tegnieke gebruik het, het die presiese plek bevestig van die Salem-heksejag.

Geen oorblyfsels van ‘n galg of grafte kon egter opgespoor word nie. Die grond is te vlak en … Lees verder

PRAAG: Skorsing van Chris Hart ‘n ernstige aanslag op spraakvryheid

PRAAG het met ontsteltenis kennis geneem van die skorsing van mnr. Chris Hart deur Standard Bank vir die volgende twiet wat hy in sy persoonlike hoedanigheid gepubliseer het:

Lees verder

DA-heksejag oor PW Botha-opmerking voortgesit

Die tugverhoor van die DA-LP, Dianne Kohler-Barnard begin vanoggend by die DA se kantore in die Parlement, het RSG berig.

Die DA se federale voorsitter, James Selfe sê ‘n paneel van die party se federale regskommissie sal die verhoor lei, … Lees verder

Heksejag teen wittes van Wilgehof duur voort

Die Menseregtekommissie (MRK) het na ‘n destydes ondersoek na beweerde rassisme by die Laerskool Wilgehof, in sy verslag en bevindings het hy Fanie Roeloffze en Lenard Mac Kay in hul afwesigheid en sonder om hul kant aan te hoor, skuldig … Lees verder